Anneli Van Rooyen – Eerste Liefde lyrics
Ek dink terug vanaand na my 14de jaar,
ek was maar pas met st. 7 klaar.
En aan hom, breed geskouerd, gespierd en lank,
hy was die eerste span se beste vlank...
Koor:
ohh my 1ste liefde, ohh 1ste liefde
ohh met sy dionker hare en sy donker oë, het hy my knieë lam getoor (x2)
Blink was my hare elke dag gewas,
hartjies geteken oral op my tas.
Ek het myself vir hom mooi gemaak
met dieëte hier en oefeninge daar
Dag na dag het ek vir hom gewag,
en lank voor die spieël geoefen om te glimlag
en die dae het later maande geword
en die maande later.... 7 jaar
Koor
Vandag was ek skielik olik by die werk,
'n dokter is geroep om my aantesterk..
maar toe ek opkyk kon ek dit nie glo...
Voor my was die man met die donker oë......
My siekte het gewyk soos son voor die mis,
ek het na hom gestaar of hy myne is..
sy hande was stil en sy glimlag eg.
Toe't ek geweet die liefde is reg!
Koor
Top Anneli Van Rooyen songs
- Ek Lewe
- Ek Glo
- Bitterbessie Dagbreek
- Eerste Liefde
- Bly By My