David Kramer – Stoksielalleen lyrics
EK VRA VIR TILLIE, MAAR TILLIE SÊ SY WILLIE MISKIEN WIL HAAR SUSSIE, MAAR HAAR SUSSIE ISSIE LUSSIE TOE DINK EK AAN VOSSIE, MAAR VOSSIE'S OOKIE LOSSIE TOE SMEEK EK VIR HANNIE, MAAR HANNIE S SY KANNIE EK IS STOKSIEL ALLEEN, STOKSIEL ALLEEN, STOKSIEL ALLEEN OP 'N SATERDAGAAND HIER SIT EK STOKSIEL ALLEEN, STOKSIEL ALLEEN, STOKSIEL ALLEEN OP 'N SATERDAGAAND EK GAAN NA OU FANIE, MAAR FANIE HY'S NIE DAAR NIE TOE VRA EK VIR MANIE, MAAR MANIE WILLIE GAAN NIE EK BEL TOE VIR OU THYSIE, MAAR THYSIE HET 'N MEISIE TOE LOOP EK NA GYSIE, MAAR GYSIE HY'S NIE TUIS NIE EK IS STOKSIEL ALLEEN, STOKSIEL ALLEEN STOKSIEL ALLEEN OP 'N SATERDAGAAND HIER SIT EK STOKSIEL ALLEEN, STOKSIEL ALLEEN, STOKSIEL ALLEEN OP 'N SATERDAGAAND EN EK WIL DANS, DANS, DANS, KAN 'N MAN DAN NIE OOH DANS, DANS, DANS, TOT MY HEMP UIT HANG EN EK WIL DANS, DANS, DANS, OP 'N SATERDAGAAND OOH MORE STAAN EK VROEG OP OM VIS TE GAAN VANG EK NOOI TOE VIR RHETA, MAAR RHETA SÊ VERGEET MAAR EN WAT NOU VAN TANT HESSIE MAAR DIS BUITE DIE KWESSIE TOE HOOR