Groep Twee – Daar's Niks Soos Ware Liefde lyrics
A SAWENS DIE LIGGIES SO GLINSTER
DAN GLO JY DAARS LIEFDE NABY
MAAR DIS NET VERBEELDING
EN JY’S WEER ALLEEN
DIE OOMBLIK VAN VREUGDE IS HIER
DIE STRATE SE LIGTE BRAND HELDER
DIE HUISE WEERKLINK MET PLESIER
HOE BLINK IS DIE TRANE EN OE VOL SMART
HOE KOUD EN HOE LEEG IS DIE HART
KOOR :
DAAR’S NIKS SOOS WARE LIEFDE
NIKS SO TEER SO MOOI SO REIN
SOEK JY WAARHEID IN JOU DROME
VIND JY DALK MET DIE LIEFDE SE SKYN
HERHAAL KOOR
HERHAAL LAASTE SIN VAN KOOR (2X)
Submitted by Guest