Laurika Rauch – Waar Ek Ookal Ry lyrics
MY BOOTJIE WAS VER EN VERDWAAL
IN ROWWE SEE SONDER TYDING OF TAAL
MY HART WAS GESTRAN, EK WAS VERDWAAL IN
DIE SAND
SOOS 'n PERD SONDER 'n SAAL
EK WAS PLATSALEN KOP-ONDERSTEBO
TE VOET DEUR DIE DORRE KAROO
MAAR TOE JY IEWERS HOOR EK HET ALLES
VERLOOR
HET JY MY KOM HAAL
ORAL DRA EK DIE VREES MET MY SAAM
WAS ALTYD OORHAASTIG OF SKAAM
EK KON SKAARS BEGIN OM 'n MENS TE BEMIN
DAN WAS ALLES VERBY
SOVEEL VERWYTE MOES EK AL VERDUUR
SOVEEL KEER MET MY RUG TEEN DIE MUUR
MAAR WAT OOK AL DIE VRAAG OF WAARHEEN EK
OOK AL JAAG
DIE ANTWOORD IS JY.
KOOR:
WAAR EK OOK AL RY IS DAAR NET EEN SOOS JY
WAAR EK OOK AL RY, RY
WAAR EK OOK AL RY, RY
WAAR EK OOK AL RY
IS DAAR NET EEN SOOS JY
NOU WOON ONS IN 'n KAMER VAN GLAS
EN EK ONTHOU NOG DIE HARTSEER WAT WAS
DAARDIE BITTERE TYD DAARDIE KOUE WAT BYT
ONHERBERGSAAM EN KAAL
ELKE LYF SOEK 'n SKUILING TEEN PYN
NET 'n TAFEL GEDEK MET LIEFDE EN WYN
IN DIE HART VAN DIE WIND IN ELKE STORM, DAAR
VIND
JY 'n SPROKIESVERHAAL
KOOR
BRIDGE:
SO SAL EK JOU ONTHOU
OP HIERDIE EERSTE DAG VAN DIE SOMER, O-O-OU
MET JOU HANDE OP DIE DASHBOARD SAAMGEVOU
SO SAL EK JOU ONTHOU
OP HIERDIE EERSTE DAG VAN DIE SOMER, O-O-U
WYS JY VIR MY DIE DROME IN JOU ATLAS
EN DIE PLEKKE WAARVAN JY SO HOU
KOOR:
WAAR EK OOKAL RY, RY
WAAR EK OOKAL RY, RY
WAAR EK OOKAL RY
IS DAAR NET EEN SOOS JY
EN SELFS AL ROEP DAARDIE EINDER MY WEER
OF DIE ROOIMIER JEUK EN EK WIL WEER
PROBEER
OM ANDER STEDE TE SIEN, NUWE KEISERS TE
DIEN
IN ANDER VELDE TE WEI
DAN VAT EK JOU SAAM MET MY HEEN
WANT VAN NOU AF REIS EK NIMMER OOIT MEER
ALLEEN
JA, ONS PADKAART IS STATE OF THE ART
EN ONS VAT WAT ONS KRY
KOOR X 2