Leon Schuster – Hier Kom Die Bokke lyrics
CHORUS
HIER KOM DIE BOKKE -- HIER KOM DIE BOKKE -- HOES
HIER KOM DIE BOKKE -- HIER KOM DIE BOKKE -- HOES
HIER KOM DIE BOKKE -- HIER KOM DIE BOKKE -- HOES
EN DIE MANNE VAN DIE HANE - KRAAI NIE MEER NIE DAAR'S NET TRANE
EN DIE MANNE VAN DIE IERE - PLANT NET BLOMME BY HUL VURE
EN DIE MANNE VAN DIE ROSE - SPEEL SOOS MANNE MET NARKOSE
EN DIE MANNE VAN DIE WALLIS - HET NIE CLUE NIE WAAR DIE BAL IS
EN DIE MANNE VAN DIE KIWI - HET NIE MEER WIND NIE ,NET 'N WEE-WEE
EN DIE MANNE VAN DIE AUSSIES - IS GETOOR MET TOKOLOSSIE
JA DIE MANNE VAN DIE HANE - KRAAI NIE MEER NIE DAAR'S NET TRANE
EN DIE MANNE VAN DIE SKOTTE - HUL DRAAI NET HEEL TYD IN DIE RONDTE
CHORUS
HIER KOM DIE BOKKE -- HIER KOM DIE BOKKE -- HOES
HIER KOM DIE BOKKE -- HIER KOM DIE BOKKE -- HOES
KOM NOU BOKKE MAAK NOU SEKER
HIER KOM DIE BOKKE -- HIER KOM DIE BOKKE -- HOES
HIER KOM DIE BOKKE -- HIER KOM DIE BOKKE -- HOES
BRING VIR ONS DIE WERELD BEKER
CHA -- CHA BOKKE -- CHA -- CHA BOKKE
CHA -- CHA BOKKE EBAYETE
YEBO -- GOGO -- YEBO -- GOBO
BRING NOG N DRIE VAN STEVE TSWETE