Mel Botes – Stormsee lyrics
Dalk het ons ‘n rede
in ons soektog na vrede
iewers is daar ‘n rusplek
met geheime toegedek
Ons kyk na die verlede
in woorde wat waai
dit dartel ons geheue
van die hane wat kraai
van die hane ja die hane wat verraai
Daar’s ‘n stormsee wat woed
daar’s ‘n stormsee wat woed
dis ou spoke wat kom groet
vanaand
Ja dalk het ons ‘n rede
in ons soektog na vreugde
in oopgespalkte beend’re
en skelette in die kas
Ons kyk na die verlede
in woorde wat waai
dit dartel ons geheue
van die hane wat kraai
Ja die hane
verraai
Daar’s ‘n stormsee wat woed
daar’s ‘n stormsee wat woed
dis ou spoke wat kom groet
vanaand
Submitted by Guest