David Kramer – Die Blinne Referee lyrics

KOM BINNE, HIER SIT NET VRINNE, WAT WIL JY DRINK, WAT'S JOU PLESIER
ONS KYK DIE RUGBY OP DIE TV, EN ONS SKREE VIR DIE BLINNE REFEREE
KOM BINNE, IS JY DORS, 'N STUKKIE BILTONG OF DROË WORS
BRANDY EN COKE, DIE REF'S A JOKE, HY'T DIE HELE BLEDDIE GAME OPGEMORS
KOM SIT OU PÊL, EN KYK DIE SPEL, HY'T ONS GEROB, VAN NOG 'N DRIE
ONS KANNIE GLO NIE, ONS KAN VERLOOR NIE
ONS SKREE VIR DIE BLINNE REFEREE

AS ONS NET UITGEE, DAN BLAAS DIE FLUITJIE
OOR ELKE FOUTJIE WAT ONS MAAK WIL HY NET STRY
KANNIE VERSTAAN NIE, WAT NOU AANGAAN NIE
TOE ONS GEWEN HET WAS DIE REF SE OË O.K.

KOM BINNE, JY'S TUSSEN VRINNE, HIER KAN JY VLOEK, HIER KAN JY SKREE
DAAR'S G'N VROUENS, NET DIE OUENS
EN ONS BLAME NET DIE BLINNE REFEREE

AS ONS NET UITGEE, DAN BLAAS DIE FLUITJIE
OOR ELKE FOUTJIE WAT ONS MAAK WIL HY NET STRY
KANNIE VERSTAAN NIE, WAT NOU AANGAAN NIE
TOE ONS GEWEN HET WAS DIE REF SE OË O.K.

KOM BINNE, HIER SIT NET VRINNE, WAT WIL JY DRINK, WAT'S JOU PLESIER
ONS KYK DIE RUGBY OP DIE TV, EN ONS SKREE VIR DIE BLINNE REFEREE

KOM BINNE, HIER SIT NET VRINNE, WAT WIL JY DRINK, WAT'S JOU PLESIER
ONS KYK DIE RUGBY OP DIE TV, EN ONS SKREE VIR DIE BLINNE REFEREE

JA ONS SKREE VIR DIE BLINNE REFEREE
ONS SKREE VIR DIE BLINNE REFEREE
JA ONS SKREE VIR DIE BLINNE REFEREE

Submitted by Guest