Grafsteen Sangers – Petronella lyrics
Koor:
O Petronella, O Petronella,
Jy’s my enigste, lieflikste meisie.
O Petronella, O Petronella,
As jy my verlaat, Verdrink ek my innie spruitjie
Haar pa se naam was Christoffel
Sy neus was so plat soos ‘n troffel
Sy hare was lank
En sy hotbeen was mank
En sy asem die ruik altyd na knoffel
Haar ma was die Tarzan van Goudini
Jy moet nooit met die ouvrou probeer stoei nie
Ek het eenmaal probeer
In die maanlig voor die deur.
En daar sal die groen gras nooit weer groei nie!
Haar boetie was so slap soos spaghetti
Baie kere kon hy trou maar hy hettie
Vele maal is hy gevra
Maar hy durf nooit sê ja
Want sien, hy’s alergies vir konfetti!
Koor
Submitted by Guest
Top Grafsteen Sangers songs
- Al Le Die Berge Nog So Blou
- Die Trein Na Pretoria
- Moenie Aan Pappie Meer Sjerrie Verkoop Nie
- Die Goudstad Liggies
- Skryf Vir My 'n Briefie
- Petronella
- As Dit Nag Is In Die Bosveld
- Die Lig In Die Venster
- Daar Onder In Die Vlei
- Boereseun
- Tienduisend Myl
- Ek En My Kersie
- Ou Ryperd
- Die Wilgerboom
- My Seuntjie