Patricia Lewis – Jy's Die Een lyrics
Jy was daar
Ek het jou sien staan
En dit was toe die einde die begin van al ons drome saam
Jy kyk na my
En toe gou weer weg
En my hart kon weer lewe want ek het geweet dis reg
Jy's die een
Jy's die een in my lewe
En vir altyd bly jy die een vir my
Jy's die een
Jy's my doel en my rede
Jy's my lewe jy is die een
Jy's die een
Jy is waarvoor ek lewe
Ja vir altyd bly jy die een vir my
Jy's die een
Jy's die doel en die rede
Jy's my lewe
Jy is die een
Vat my hand
En streel dit sag
Jou vrede omring my
En ek voel die liefde in my hart
Ja ek weet
Dis wat ek wil he
Vir die res van my lewe net vir jou wil ek lief he
Jy's die een
Jy's die een in my lewe
En vir altyd bly jy die een vir my
Jy's die een
Jy's my doel en my rede
Jy's my lewe jy is die een
Jy's die een
Jy is waarvoor ek lewe
Ja vir altyd bly jy die een vir my
Jy's die een
Jy's die doel en die rede
Jy's my lewe
Jy is die een