Patricia Lewis – Doodgewoon lyrics

Album: Ek is Lief Vir Jou

'N LIEDJIE SPEEL OP DIE RADIO
EK DANS IN DIE VOORHUIS SAAM MET JOU
NOG 'N WEEK IS WEER VERBY
EN DIE NAWEEK LE VOOR

AS EK EN JY SOMS BIETJIE DORP TOE RY
DAN LAG EN PRAAT ONS DIE TYD VERBY
EK HOU VAN JOU WANT JY'S MAAR NET DOODGEWOON

DOODGEWONE MAN KRY 'N SALARIS
DOODGEWONE MAN WAT ALTYD DAAR IS
DIE LEWE GAAN MAAR SY GEWONE GANG
MAAR GEE VIR MY 'N DOODGEWONE MAN
HOU DIE WERELD EN AL SY RYKDOM
EN DIE MENSE WAT NET WIL BO KOM
AS JY BY MY BLY IS EK TEVREDE
AL DINK DIE HELE WERELD JY IS DOODGEWOON

JY'S STIL EN STERK EN JY IS HIER BY MY
DIE JARE VLIEG SOOS IN 'N DROOM VERBY
KINDERS GISTER KLEIN VANDAG IS HUL KLAAR GROOT
EK KYK NA JOU EN SIEN JOU OUER WORD
DIE LEWE IS SO BITTER KORT
EK'S LIEF VIR JOU WANT JY IS STEEDS MAAR DOODGEWOON

DOODGEWONE MAN KRY 'N SALARIS
DOODGEWONE MAN WAT ALTYD DAAR IS
DIE LEWE GAAN MAAR SY GEWONE GANG
MAAR GEE VIR MY 'N DOODGEWONE MAN
HOU DIE WERELD EN AL SY RYKDOM
EN DIE MENSE WAT NET WIL BO KOM
AS JY BY MY BLY IS EK TEVREDE
AL DINK DIE HELE WERELD JY IS DOODGEWOON

Submitted by Guest