Gistermôre toe ek by die venster uitkyk
Van alle sorg en kommernisse vry
Sien ek hoe die posman langs die paadjie afry
So opgeruimd het hy gelyk en bly.
Ek kan hoor hoe hy gefluit het gistermôre
Toe hy die tuinhek binnetree
Maar hy't niks geweet wat hy my sou beswore
Toe hy my die swartomlynde brief kom gee
Hy lui die klok en wag totdat ek uitkom
En hy sê: "Dis 'n brief vir U, meneer."
Maar hy't niks geweet wat ooit daarin sou voorkom
Toe hy my die swartomlynde brief kom gee
Met hand wat bewe neem hy daardie briefie
Hy skeur dit oop en dis wat hy toe lees
"Kom terug my seun!", So skryf sy vader aan hom
“Kom terug my seun, jou moeder is nie meer!"
“Die laaste woorde wat sy ooit gespreek het’
was: "Skryf vir hom dat hy terug moet keer”.
Terwyl ek hierdie swartomlynde brief lees
Is my oë blind, my hart so bitter seer!
Top Grafsteen Sangers songs
- Al Le Die Berge Nog So Blou
- Die Trein Na Pretoria
- Moenie Aan Pappie Meer Sjerrie Verkoop Nie
- Die Goudstad Liggies
- Skryf Vir My 'n Briefie
- Petronella
- As Dit Nag Is In Die Bosveld
- Die Lig In Die Venster
- Daar Onder In Die Vlei
- Boereseun
- Tienduisend Myl
- Ek En My Kersie
- Ou Ryperd
- Die Wilgerboom
- My Seuntjie