Ddisselblom – Boo Hoo lyrics

Waai en waai my tolboskind
deur storm en wind verwaai
Waai en waai my tolboskind
jy maak my vreeslik bang
Draai en draai my leegwindsiel
draai vanaand deur my
Draai en draai lieplap vanaand
terug na ons huis
Refrein

Ek roep vanaand jou naam,
waar hiervandaan
in jou oë sien ek die vrees
uit jou mond hoor ek die huil
Boo...

Raai en raai ek wil nie meer
jou tolbos brand
Raai en raai ek wil nie bly
in my windstil land
Raai en raai ek wil nie meer
in die dorings lê
raai en raai ek kan nie help
om jou lief te hê

Refrein

Submitted by Guest