Ddisselblom – Oupa lyrics

Ek sal die greep in jou hand
nooit vergeet
Ek hou die blik uit jou siel
my verkwik en my verniel
maar my lewelank,
oor sukkelsand besiel
Ek ken die vrae in jou oë
nooit verlos
Ek ruik die rooier, rooiste bloed
wat my
verknog aan jou laat roep
na die antwoorde
wat mense nooit wil soek.
Moenie weggaan nie 6x

Ek sal die greep in jou hand
nooit vergeet
Ek hou die blik uit jou siel
my verkwik en my verniel
maar my lewelank,
oor sukkelsand besiel.

Ek sal die leed in jou oë
nooit vergeet
Ek vergryp my aan jou kennis
en die wysheid wat verwit het
tot die teerder
essensie van jou hart

Moenie weggaan nie 6x
Ek is lief vir jou

Submitted by Guest